Weihai 威海 | |
---|---|
Stad | |
Weihai soos gesien vanaf die Geelsee. | |
Koördinate: 37°30′07″N 122°07′24″O / 37.50194°N 122.12333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Cui Yuechen (崔曰臣) |
• Burgemeester | Wang Peiyan (王培廷) |
Oppervlak | |
• Stad | 5 436 km2 (2 099 vk. myl) |
• Stedelik | 731 km2 (282 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 804 800 |
• Digtheid | 520/km2 (1 300/vk. myl) |
• Stedelik | 591 982 |
• Stedelike digtheid | 810/km2 (2 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 631 |
Webwerf | weihai.gov.cn |
Weihai (Chinees: 威海) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 804 800 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die kus van die Geelsee geleë.
Weihai grens in die weste aan Yantai. Tussen 1898 en 1930 was die stad bekend as Weihaiwei of Port Edward onder die Britse kolonie.